Cliquer sur une vignette pour aller sur Google Books.
Chargement... Die Suidhoek van Afrika : geskrifte oor Suid-Afrika uit die Nederlandse tyd, 1652-1806par Karel Schoeman
Aucun Chargement...
Inscrivez-vous à LibraryThing pour découvrir si vous aimerez ce livre Actuellement, il n'y a pas de discussions au sujet de ce livre. Schoeman het nie net elke teks in Afrikaans vertaal nie, maar voorsien dit ook van onontbeerlike voetnotas en insiggewende redakteursnotas waarin konteks, geskiedenis en betekenisverklarings gegee word. Schoeman het hom veral toegespits op tekste van plaaslike inwoners en boorlinge, eerder as die van besoekers of reisigers, en wys in sy voorwoord daarop dat hierdie bloemlesing dus die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika bevat. Die tekste (telkens deur Schoeman in Afrikaans vertaal) gee 'n beeld van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika. aucune critique | ajouter une critique
In hierdie bloemlesing het Schoeman 'n persoonlike keuse versamel uit briewe, dagboeke, reisjoernale en preke wat uit die Nederlandse tyd aan die Kaap dagteken en 'n uitstekende beeld gee van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika. Aucune description trouvée dans une bibliothèque |
Discussion en coursAucun
Google Books — Chargement... GenresClassification décimale de Melvil (CDD)968.7032History and Geography Africa South Africa and southern Africa Cape ProvincesClassification de la Bibliothèque du CongrèsÉvaluationMoyenne: Pas d'évaluation.Est-ce vous ?Devenez un(e) auteur LibraryThing. |