Cliquer sur une vignette pour aller sur Google Books.
Chargement... Terug na die Ou Testamentpar Adrio König
Aucun mot-clé Aucun Chargement...
Inscrivez-vous à LibraryThing pour découvrir si vous aimerez ce livre Actuellement, il n'y a pas de discussions au sujet de ce livre. Aucune critique aucune critique | ajouter une critique
Abraham of Moses? Geloof of die wet? Geld alle Ou-Testamentiese voorskrifte steeds vir Christene vandag? Indien nie, hoe onderskei ons dan wat geldig is en wat nie? Binne die Christelike gemeenskap is daar groot meningsverskille hieroor. Kwessies rondom die besnydenis, die Sabbat, eet- en drinkvoorskrifte, offerandes, die verhouding met niegelowiges, die gebruik van die ramshoring en die aanspreek van God op sy Hebreeuse naam duik telkens en al dringender op. In Terug na die Ou Testament ... wys die bekende teoloog Adrio Konig op die radikale oorgang wat Jesus met sy lering en sterwe bewerkstellig het. Hy wys ook dat dit gevaarlik is om by Christus te wil byvoeg - al is dit om jou geloof te "verryk." Aucune description trouvée dans une bibliothèque |
Discussion en coursAucunCouvertures populairesAucun
Google Books — Chargement... GenresAucun genre ÉvaluationMoyenne: Pas d'évaluation.Est-ce vous ?Devenez un(e) auteur LibraryThing. |